Nou die dag neem ek weer vir kleinseun om by die klubhuis se splinternuwe speelplek vir kinders te speel voor slapiestyd. Ek sal nog van die speelplek vertel.
Lees voort “Kleinkindpret: ‘n Regte klein heer in my sorg”Kategorie: kleinkinders
Kleinkindpret: Skuus, ouma, dit stiiinnnkkk …
Ek het my amper slap gelag vir kleinkind, 2 jaar en 4 maande, se verskoning toe ek sy doek die week ruil.
Lees voort “Kleinkindpret: Skuus, ouma, dit stiiinnnkkk …”Kleinkindpret: Poefies op ouma se t-hemp …
Kleinkind begin mos nou baie praat. Die hele tyd word daar met my gesels. En ek geniet dit so baie.
Lees voort “Kleinkindpret: Poefies op ouma se t-hemp …”Kleinkindpret: I-kiem, i-kiem …
Kleinkind is ‘n interessante skepseltjie, ek verkyk my aan hom en sy taal wat aangeleer word. Omdat hy Engelse animasiestories kyk, praat hy Engels en Afrikaans.
Lees voort “Kleinkindpret: I-kiem, i-kiem …”Kleinkindpret: Baba maak sy eie krukke om te loop
Ek wou die storie al so lankal vertel, maar dan laat ek dit weer staan. Want seun dink nie regtig ek is snaaks as ek vertel dat baba sy eie krukke gemaak het nie.
Lees voort “Kleinkindpret: Baba maak sy eie krukke om te loop”Kleinkindpret: Een beentjie staan
Ons jongste kleinkind bly drie dae per week voldag by ouma. En sy moet dus seker maak dat hy mooi ontwikkel so tussen die spelery deur. Een daarvan is om seker te maak dat sy groot spiere goed ontwikkel.
Lees voort “Kleinkindpret: Een beentjie staan”