Kleinkind het hierdie week vier volle dae by ouma gekuier en ons het soveel pret gehad. Ek was natuurlik ook doodmoeg, dus het ek lanklaas geskryf …
Lees voort “Kleinkindpret: Plastiese fietsie en insleepstootwaentjie”Kategorie: kleinkinders
Kleinkindpret: wasgoedwasdag
Kyk, wat ek nou gaan vertel, is seker nie mooi om oor te vertel nie. Maar ek gaan dit tog doen, want ek wil mos eendag as ek oud is, weer hier kom lees en lag. Terwyl ek onthou.
Lees voort “Kleinkindpret: wasgoedwasdag”Kleinkindpret: Bordkryt het baie gebruike …
Ek pas mos my kleinkind twee keer per week op as sy mamma by die werk is. En ek het soveel pret met die kindjie.
Lees voort “Kleinkindpret: Bordkryt het baie gebruike …”Dag 18: Wat het jou hierdie week hardop laat lag?
En hier haak ek vas. Het ek ooit hierdie week hardop gelag? Dit voel amper asof ek nooit meer hardop lag nie.
Lees voort “Dag 18: Wat het jou hierdie week hardop laat lag?”Kleinkindpret #3: Kommentaar op gordyne
Ek het gister geskryf oor kleinseun se graffiti op die mure. Nadat ek skoongemaak het, het ek die merkerpenne steeds nie gebêre nie.
Lees voort “Kleinkindpret #3: Kommentaar op gordyne”Kleinkindpret #2 – Privaatheid agter gordyne
Kleinkind, 20 maande kuier twee keer per week die hele dag by ouma terwyl mamma werk. So leer ek tussen die kuiertjies met skoondogter saam meer oor hom.
Lees voort “Kleinkindpret #2 – Privaatheid agter gordyne”