Kleinseun het onlangs by ‘n maatjie waar hulle gekuier het van myne geleer. En nou myne hy sommer baie goed, sommiges myne ook. Soos my peperduur iPad, wat ek nie sommer net gee om mee te speel nie. Ek weet nie of ek ooit weer een sal kan bekostig nie
Lees voort “Myne Steyne”Kategorie: kleinkinders
Solly Ouma, ek spoeg eie(r)
Ek maak elke oggend vir kleinseun ‘n opgerolde eier omelet. Dan sit ek ‘n deksel oor sy bordjie dat dit kan afkoel en warm bly tot hy hier kom. Hy sit dan by die tafel op die stoep (toegebou), kyk sy storie en eet sy eier.
Lees voort “Solly Ouma, ek spoeg eie(r)”Buffel-dogtertjies by die speelplek
Ons landgoed het ‘n hele klomp geld uitgegee om ‘n speelplek vir die kinders by die klubhuis te bou. En ek het met soveel opwinding in my hart met kleinseun tot daar gestap om die vordering van die plek te beskou.
Lees voort “Buffel-dogtertjies by die speelplek”Sopkoud …
Ek het geweet hierdie titel gaan jou aandag trek. Want glo my vry, ek was self hoogs beïndruk met kleinkind se woordskeppings …
Lees voort “Sopkoud …”Blouvaal …
Kleinseun is besig om die taal teen die spoed van weerlig aan te leer. En daarmee saam maak hy sy eie woorde … En ek kan nie help om erg beïndruk te wees nie.
Lees voort “Blouvaal …”Kleinkindpret: Ons onderhandel vir Smarties
Ag julle, ek geniet die kleinkind van my so baie. Hy is nou amper 29 maande oud, nog baie ver van drie af. Maar … hy dink hy is veel ouer. En … hy kan onderhandel.
Lees voort “Kleinkindpret: Ons onderhandel vir Smarties”