Gepubliseer in Joernaal

Kleinkindpret: Skuus, ouma, dit stiiinnnkkk …

Ek het my amper slap gelag vir kleinkind, 2 jaar en 4 maande, se verskoning toe ek sy doek die week ruil.

Net toe my neus die naaste aan die boudjies is toe ek dit oplig om die nuwe doek onder te sit, praat die mannetjie.

“Solly (sorry), Ouma. Dit sttttiiiinnnnkkk! Ekke poef”

Ek het verskrik geloer, maar daar was niks.

Ja, dit is dieselfde mannetjie wat my net voor sy tweede verjaarsdag bekommerd gelaat het omdat hy nog nie praat nie, nou maak hy al sulke sinne!

Ek lag en sê: “Toemaar man, dit was net ‘n piepiedoek. Dit stink nie.”

Ek oortuig die mannetjie gewoonlik dat ons gou doek moet ruil want dit stink! As dit nou ‘n nommer 2 doek was.

Maar die betrokke dag het ek niks geruik nie, net gesê ons moet doek ruil voor ons met maatjies gaan speel. En ek het beslis nie die woord stink gebruik nie.

Maar hy begin weer:

“Solly, Ouma. Dit stttttiiiinnnnkkk! Ekke poep”

*Fart vir my Engelse lesers. Nie ‘n mooi Afrikaanse woord nie.

En toe lag ek dat die trane rol!

Ek het niks geruik nie, maar ai man, ek waardeer die mannetjie se goeie maniere!

Skrywer:

Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.

15 gedagtes oor “Kleinkindpret: Skuus, ouma, dit stiiinnnkkk …

      1. You’re welcome Dr. Christa! I can tell straightaway a blessing all the way around! So adorable a baby boy and a wonderful Grandmother!
        Thank you for this important message that came from the mouth of a babe!
        Psalm 8:2 “From the lips of babes and infants you have established strength, because of your adversaries, that you might silence the enemy and the avenger.” 🙏
        God bless.

        Liked by 1 person

      2. You’re welcome Christa! I only wrote to you and your family saying what I really feel and trust to be God’s truth in these things; and because your essay “inspired me” to do it!
        More than happy to be helpful when I can.
        I’m so glad it was good for you to read it.
        God bless. 🙏

        Liked by 1 person

      3. Hi again, then I believe we know it was synergistic in timing and content as well purpose; God’s purpose!

        “In our minds, the way God weaves remarkable events in and through our lives may seem illogical and beyond our understanding. However, we walk by faith, not by sight. Christians know that God’s thoughts are above our thoughts and God’s ways are higher than ours.”

        “In 1771 William Cowper wrote “Conflict: Light Shining Out of Darkness,” which was later titled “God Moves” and published in the Olney Hymnal. The first line of the hymn is where our modern phrase “God works in mysterious ways” originates. Though Cowper continued to suffer from depression throughout his lifetime, the timeless truth God gave him during his lowest moments is still being repeated 250 years later. Here are just a few stanzas of Cowper’s age-old hymn:

        “God moves in a mysterious way, His wonders to perform; He plants his footsteps in the sea, And rides upon the storm. Ye fearful saints fresh courage take, The clouds ye so much dread, Are big with mercy, and shall break, In blessings on your head. His purposes will ripen fast, Unfolding ev’ry hour; The bud may have a bitter taste, But sweet will be the flow’r. Blind unbelief is sure to err, And scan his work in vain; God is his own interpreter, And he will make it plain”

        https://www.christianity.com/wiki/god/what-does-it-mean-that-god-works-in-mysterious-ways.html

        I do love it all Dr. Christa. I hope you enjoyed checking this out! By the way “Amazing Grace” mentioned in the piece is one of my favorite hymns; brings tears! So here are 3 versions.

        Thank you.

        Liked by 1 person

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s