Vir dag 5 verwag die WRG dat ek om my moet rondkyk en skryf oor die goed waaroor ek die meeste dankbaar is.
Lees voort “Dag 5: WRG se 21 dae van dankbaarheid uitdaging”Kategorie: Joernaal
Alles en nog wat in Afrikaans
Vlakke van Vaaldam en -rivier styg weer
Dit is weer Desember en dit reën weer baie in Gauteng en oor die land. Die Vaaldam se vlak het vinnig gestyg en die dam is bykans 100% vol, met nog reën wat voorspel word. Juis in die Vaalrivier se opvangsgebied.
Lees voort “Vlakke van Vaaldam en -rivier styg weer”My tee-versameling …
Ek het nooit van tee gehou nie, net koffie gedrink. ~so agt koppies per dag, want ek hou ook nie van water, koeldrank of drank nie. Laasgenoemde drink ek glad nie.
Lees voort “My tee-versameling …”Dag 4: WRG se 21 dae van dankbaarheid uitdaging
Vandag Sondag 12 Desember 2021 moet ek oor drie goeie dade gesels wat ek vandag gedoen het. En o gits, ek wonder of ek by soveel gaan uitkom …
Lees voort “Dag 4: WRG se 21 dae van dankbaarheid uitdaging”Dag 3: WRG se 21 dae van dankbaarheid uitdaging
Die derde dag van die WGO se dankbaarheiduitdaging vereis dat ek gesels oor een ding wat ek lief van die plek waar ek tans leef.
Lees voort “Dag 3: WRG se 21 dae van dankbaarheid uitdaging”Dag 2: WRG se 21 dae van dankaarheid uitdaging
Hier is my artikel vir die tweede dag van die Wêreld Raad vir Gesondheid se 21 dae van dankbaarheid uitdaging. Ek het reeds meer oor die WRG in ‘n vorige artikel vertel.
Lees voort “Dag 2: WRG se 21 dae van dankaarheid uitdaging”