So rukkie gelede deel blogvriendin Aletta foto’s van die mooiste donkies by Klub Mykanos aan die Weskus van Suid-Afrika.
Lees voort “Die donkie van Klub Mykanos”Kategorie: Joernaal
Alles en nog wat in Afrikaans
Dag 1: WRG se 21 dae van dankaarheid uitdaging
Terwyl die Wêreld Gesondheidorganisasie (WGO) alles in sy vermoë doen om die heilige vrees in mense op aarde in te boesem vir ‘n siekte waarvan 98% van die mense herstel, volg die nuwe gesondheidforum, naamlik die Wêreld Raad vir Gesondheid (WRG) ‘n ander benadering.
Lees voort “Dag 1: WRG se 21 dae van dankaarheid uitdaging”Media 24 maak my naar oor haat vir Steve
Ek het so paar jaar gelede ‘n Media24 inskrywing gehad, dink dit was R99 per maand. Dan kon ek verskeie Afrikaanse tydskrifte en koerante lees wat deur Media24 uitgegee word.
Lees voort “Media 24 maak my naar oor haat vir Steve”Knoffel maak korte mette met gevlekte toiletbakke …
Sukkel jy ook met ‘n toilet wat maklik vlek? Ek was raadop, want ons nuwe meenthuis se toilette vlek so gou dat ek dit sommer ‘n ruk los voordat ek weer daarmee sukkel om dit te probeer skoon kry.
Lees voort “Knoffel maak korte mette met gevlekte toiletbakke …”Ek is ‘n goeie leermeester …
Ek besef vandag weer dat ek ‘n goeie leermeester is. Ek het my iPad in November 2019 gekoop toe ek in Suid-Afrika was. En iewers vanjaar het manlief vir my die Apple pencil gekoop.
Lees voort “Ek is ‘n goeie leermeester …”Gangster’s paradys, maar ons skrik nie
In die week kry ek twee boodskappe van gewapende roof in ons kompleks se groepie. Beide in Centurion. My omtes.
Lees voort “Gangster’s paradys, maar ons skrik nie”