Daar is min name wat my aan ‘n spesifieke persoon laat dink, maar veral aan die karaktereienskappe van ‘n spesifieke mens. Een daarvan is Tjaart …
Lees voort “Tjaart die lamsak”Kategorie: Joernaal
Alles en nog wat in Afrikaans
Is dit Steve Hofmeyr?
Ons was gou Mosselbaai toe om saam met vriende uit te eet. Daar gekom is ons eers na die Langeberg Winkelsentrum toe om paar goedjies te koop.
Lees voort “Is dit Steve Hofmeyr?”Berugte tekening op Berlynmuur
My iPad herinner my die week aan gebeurtenisse die afgelope paar jare in videoformaat. Dit maak mos videos van iets wat dit as belangrik ag. En dié keer herinner dit my aan ons reis deur Duitsland in 2013.
Lees voort “Berugte tekening op Berlynmuur”Ons is nommet 3 oud
Ons jongste kleinkind – en seun se enigste – het gister verjaar. Omdat ouma en oupa die volgende dag see toe gery het omdat sy tannie (my dollatjie) die naweek 40 word, het ons gisteraand saam met kleinseun en sy pappa en mamma by Spur gaan eet.
Lees voort “Ons is nommet 3 oud”Les: So gebruik mens DALL-E2
Ek het nou al so paar sketse met DALL-E2 gemaak, en deel graag hoe mens die masjien gebruik om vir jou te skets. Onthou het, ek is nie kunskenner nie, ek deel net hoe om dit te gebruik.
Lees voort “Les: So gebruik mens DALL-E2”Ons ongeluk: God was by ons
Ek is besig met ‘n leesplan op my Bybeltoep wat van my verwag om vandat te skryf oor gebeure tydens my lewe wat ek geweet het dat God by ons is.
Lees voort “Ons ongeluk: God was by ons”