Ek het die afgelope ruk lekker pret op my blog gehad met ‘n paar artikels wat ek geskryf het.
Lees voort “Mission Accomplished”Kategorie: Joernaal
Alles en nog wat in Afrikaans
Ansie die verskriklike
Ek het laas week gesels oor ‘n manlike naam wat negatiewe reaksies by my ontketen, daar is egter ook ‘n vroulike naam, naamlik Ansie.
Lees voort “Ansie die verskriklike”Lioness 2: Opvolg van kragtoertjie
Kyk, ek het al vertel van Lioness 1, die mini-reeks wat mens op die punt van jou stoel laat sit het.
Lees voort “Lioness 2: Opvolg van kragtoertjie”Kleinkindpret: My wortelkoek laaste op lys
Ons was vir ‘n week see toe, week omdat dit baie ver is om vir naweek te ry. En naweek moes ons daar wees want my dollatjie het 40 geword.
Lees voort “Kleinkindpret: My wortelkoek laaste op lys”Kleinkindpret – die donker bos
Goeie genugtig, ek staan verstom oor die woordeskat van ons driejarige kleinkind, wat maar so pas drie geword het.
Lees voort “Kleinkindpret – die donker bos”Geelperske reën en herinneringe
Ons het in die hoëveld na aanhoudende, deurdringende reën as geelperske reën verwys. Sagte reën wat soms dae lank kon val. Soos wat dit op die oomblik by ons val. En dit bring herinneringe aan vervloë dae …
Lees voort “Geelperske reën en herinneringe”