Gepubliseer in Joernaal

Voer jou MS Word bibliografie in jou Mendeley biblioteek in

Using WizFolio to Transfer a MS Word Bibliography to EndNote or RefWorks

EndNote en RefWorks kan ‘n bronnelys in ‘n gewone Word-dokument lees, maar Mendeley kan (nog) nie. Jy kan egter ‘n gratis program Wizfolio gebruik om ‘n gewone bronnelys in ‘n RIS-lêer te verander.  Hierdie lêer kan in Mendeley, maar ook in Refworks en EndNote ingevoer word.

Lees voort “Voer jou MS Word bibliografie in jou Mendeley biblioteek in”

Gepubliseer in Joernaal

Die ouer-onderwyservenootskap

Ouers vra gereeld vrae op my Facebook-groep RSA-onderwysers soos: Mag ‘n onderwyser so en so straf toepas as kind nie opgelet het nie, huiswerk tuis vergeet het of iets soos swemklere tuis vergeet het. Nou wil ek aan die ouers die volgende vrae vra: a) Straf jy nie jou kinders as hulle nie ‘n redelike opdrag uitvoer nie, b) moes jy al 30 en meer kinders vir 30 minute oppas en seker maak dat almal ‘n taak uitvoer om nie te druip nie, en c) hoe maak jy seker dat die een kind wat dwarstrek nie jou deeglik-beplande kinderpartytjjie ontwrig nie?

Lees voort “Die ouer-onderwyservenootskap”