Laat ek eers so begin. In die winkels en op straat is die Qazaqs is volgens ons nie vriendelike mense nie. Ons beleef hulle selfs as ongeskik. Daarom het ek die woorde Tie Grubie (jy is ongeskik) reeds gou aangeleer. Al gebruik ek dit nie sommer nie. Na alles is ek in hulle land en nie andersom nie.
Lees voort “My vriendelike Qazaq buurman”Kategorie: Joernaal
Alles en nog wat in Afrikaans
Tender African flower … ekke?
Ek en my Suid-Afrikaanse vriendin, Mia, gesels vanoggend so op WhatsApp oor ons vingers wat in ons handskoene koud kry.
Lees voort “Tender African flower … ekke?”Die hart se padkaart na sorgelose kinderdae
My blogvriendin Una se plasing oor ‘n plekkie in haar verlede wat sy nog net met die hart se padkaart kan vind, het my hart dadelik aan die werk laat spring. Om ‘n padkaart te bied na die plaashuis waar ek tot einde standerd 4 (nou graad 6) grootgeword het.
Lees voort “Die hart se padkaart na sorgelose kinderdae”Sonvanger op Ys
So beskryf Pete, een van my blogvriende my onlangs in ‘n antwoord op een van my plasings.
Lees voort “Sonvanger op Ys”‘n Geregistreerde pakkie vir my
Gister, toe ek by die vrou, wat die ontvangshokkie van ons woonstelblok beman, verbystap, groet ek vinnig en draai weg om by die deur uit te gaan. Sy herken my en klop hard en ongeduldig aan die venster wat ons twee skei.
Lees voort “‘n Geregistreerde pakkie vir my”Swak diens by Waterworld in Randburg
Ek wil vandag hierdie plasing maak en dit met Waterworld deel. Die tak in Randburg. Die een wat ons boot vir ons moes diens. Die een wat nie weer gebruik sal word nie.
Lees voort “Swak diens by Waterworld in Randburg”