Het jy al Silence of the Lambs, waarin Anthony Hopkins ‘n reeksmoordenaar speel, gesien?
Kategorie: Joernaal
Alles en nog wat in Afrikaans
Skandeerder probleme in Qazaqstan
Winkels moet al meer doen om te keer dat produkte sommer net weggedra word. Oral in die wêreld.
Ons identifiseer ons vriendelike Qazaqs
Ek het al vertel dat ons die Qazaqs in die winkels nie as vriendelike mense beleef nie. Inteendeel. Maar ek het ook al vertel dat ons vriendelike verkoopsmense in hierdie stad ontdek het. Vandag wil ek ‘n paar uitsonder.
Lees voort “Ons identifiseer ons vriendelike Qazaqs”Om 38 jaar getroud te wees …
Vandag is ek en manlief 38 jaar getroud. Hierdie foto is ‘n hele paar jaar gelede geneem, ek skat 7-8 jaar gelede. Want ons oudste kleinseun was toe ons enigste kleinseun. Agt en dertig jaar gelede het ons in die Hervormde moedergemeente, Ermelo, beloof om vir altyd vir mekaar daar te wees, of dit nou goed of sleg gaan.
Lees voort “Om 38 jaar getroud te wees …”Om in ‘n sprokieswêreld van ys te oorleef, moet mens die gevare ken
Die hooffoto is uit ‘n koerantberig geleen, ‘n berig oor ‘n sneeustorm wat ons hoofstad, Astana, in 2018 beleef het.
Lees voort “Om in ‘n sprokieswêreld van ys te oorleef, moet mens die gevare ken”Qazaqstan: ‘n terugreis na 50 jaar gelede …
Ek dreig al so lank om hierdie inskrywing te maak. Dan begewe my moed my weer. Redeneer ek dat ek dit dalk eerder moet skryf wanneer ons weer in ons eie land is. Is ek te krities as ek dit so sien? Dalk moet ek sommer glad nie skryf nie.
Lees voort “Qazaqstan: ‘n terugreis na 50 jaar gelede …”