Nee gits, ek gaan nie soos my blogvriendinne maak nie. So het ek gedink toe ek hulle gegroet lees, groete omdat hulle rukkie weg gaan wees want dit is Desembervakansie. Ek gaan kontak hou en gereeld plasings maak, soos ek die afgelope paar maande gemaak het.
Lees voort “Drie vinnige weke in Suid-Afrika”Kategorie: Joernaal
Alles en nog wat in Afrikaans
Turkish Airlines: Stay away!
Different from my previous posts, this one will be in English. Since I want to talk about the reasons why Turkish Airlines should not be your choice of airline. So bear with me, I need them to understand me when they receive a link to this post.
Lees voort “Turkish Airlines: Stay away!”So koop ek data goedkoper in SA
Suid-Afrikaanse data is duur. Peperduur. Ek het in die drie weke wat ons hier is R1000 aan data bestee. Wat my pla, is dat ek my foon minder gebruik as in Qazaqstan, waar ek nog in geen maand meer as 5GB data gebruik het nie. Hier trek ek al by 30GB, meer data as wat ek in ‘n maand gebruik het op die fibre-netwerk. Toe het manlief en al ons rekenaars data gebruik. Op ‘n enkele netwerk.
Lees voort “So koop ek data goedkoper in SA”Hallo Siri!
Ek is ‘n Apple aanhanger.
Lees voort “Hallo Siri!”Tradisioneel? Ekke?
Webjoernaalvriendin Una skryf gister oor tradisies wat oorgedra is. Sy weet van vyf wat by haar oorgedra is van geslag tot geslag. En sy meen sy pluk.
Lees voort “Tradisioneel? Ekke?”Sneeu in Ust-Kamenogorsk
Ek was vreeslik opgewonde om die eerste sneeu in Ust’-Kamenogorsk te sien. Die sneeu kom op twee maniere hier aan.
Lees voort “Sneeu in Ust-Kamenogorsk”