Ek speel soms die Afrikaanse woordraai speletjie, Wortel. Dit is soortgelyk aan die Engelse ene, met ‘n soortgelyke naam.
Lees voort “Wortel van die kwaad?”Maand: Oktober 2023
Twee jaar nie meer ‘n expat nie …
Vandag, twee jaar gelede, het ons die expat lewe vaarwel toegeroep om vir altyd huis toe te kom. Dit is nie vir ons nie.
Lees voort “Twee jaar nie meer ‘n expat nie …”Oupa se beseerde knie – Ag genade?
Ek het mos vertel dat kleinseun so “O genade” vir goed, so op die regte plekke dat ek my slaplag daarvoor.
Lees voort “Oupa se beseerde knie – Ag genade?”Ek p@@p popcorn, Oupa!
Ons ry gister van die kerk af met kleinseun, hy kon die hele Sondag by ons kuier. Dit was hemels.
Lees voort “Ek p@@p popcorn, Oupa!”Kleinkindpret: ‘n Eenoogmonster kostuum ouma!
Kleinseun het nou die dag gesê dat ek vir hom ‘n eenoogmonster moet maak. Met bruin hare en skerp naels en tande.
Lees voort “Kleinkindpret: ‘n Eenoogmonster kostuum ouma!”Kleinkindpret: As kleinkinders truie vra …
Ons was Juniemaand in Stilbaai, rondom die 14de. Sal die datum nooit vergeet nie, die dag toe ek Shilo se lewetjie moes kortknip.
Lees voort “Kleinkindpret: As kleinkinders truie vra …”