Ek lees so van Una se probleem met wasgoed droog kry en Corna wat sukkel daarmee in haar stad weens lang dae van reën.
Lees voort “Wasgoedwas in Kazakhstan”Maand: Oktober 2023
Drie artikels in die pyplyn …
Ek spog nie, nood leer bid. Ek het aanvanklik slegs een artikel per jaar geskryf, dan kan Jan Taks mos so min as moontlik van my verwag?
Lees voort “Drie artikels in die pyplyn …”Din-ge? Regtig?
Ek speel vanoggend Wortel, en kan die woord net nie gespel kry nie.
Lees voort “Din-ge? Regtig?”Kleinkindpret: Oupa uil
Jongste kleinkind, die een aan seun se kant, hou van sing. Dit is vir my nuus, want ek het hard probeer dat hy saamsing toe hy drie keer per week by my gebly het.
Lees voort “Kleinkindpret: Oupa uil”Wie ontwerp sport bra’s?
Ons het by Planet Fitness naby ons aangesluit en oefen so drie keer per week. ‘n Groot frustrasie is om die regte sportbra op te spoor,
Lees voort “Wie ontwerp sport bra’s?”Oulike skaal vir boek beoordeling …
Ek sukkel soms om ‘n boek met behulp van ‘n skaal te beoordeel, dus geniet ek the-travellingmind se skaal, met sy verduideliking, baie.
Lees voort “Oulike skaal vir boek beoordeling …”