Jongste kleinkind, die een aan seun se kant, hou van sing. Dit is vir my nuus, want ek het hard probeer dat hy saamsing toe hy drie keer per week by my gebly het.
Lees voort “Kleinkindpret: Oupa uil”Dag: 11 Oktober 2023
Wie ontwerp sport bra’s?
Ons het by Planet Fitness naby ons aangesluit en oefen so drie keer per week. ‘n Groot frustrasie is om die regte sportbra op te spoor,
Lees voort “Wie ontwerp sport bra’s?”