Vandag, twee jaar gelede, het ons die expat lewe vaarwel toegeroep om vir altyd huis toe te kom. Dit is nie vir ons nie.
Lees voort “Twee jaar nie meer ‘n expat nie …”Dag: 4 Oktober 2023
Oupa se beseerde knie – Ag genade?
Ek het mos vertel dat kleinseun so “O genade” vir goed, so op die regte plekke dat ek my slaplag daarvoor.
Lees voort “Oupa se beseerde knie – Ag genade?”