Ek is seker hierdie foto het geen woorde nodig nie.
Lees voort “Woordeloos”Maand: September 2023
Drie hartsbome
By die rivbier staan drie bome wat my na aan die hart lê, miskien omdat ek hulle stories beter as ander bome s’n ken.
Lees voort “Drie hartsbome”‘n Hoender wat nie tackle nie …
Ons het kleinkind weer Vrydag by die skool gaan haal. Later as gewoonlik, ek moes oupa eers by Gautrein stasie afhaal.
Lees voort “‘n Hoender wat nie tackle nie …”iOS (Apple) versus android (Windows)
Blogvriendin vra my nou die dag wat verkies ek Apple of Android. Ek het geantwoord, maar gaan sommer ook gou vertel.
Lees voort “iOS (Apple) versus android (Windows)”Bharat – Indië se nuwe naam?
Ek hoor vanaand dat Indië moontlik beplan om sy naam na Bharat te verander. Blykbaar afkomstig uit ou hindu geskrifte.
Lees voort “Bharat – Indië se nuwe naam?”Kleinkindpret: My blommetjie mannetjie
Kleinseun kan nie blomme weerstaan nie. Ek het al vertel dat hy langs die pad by struike stop en pluk. Mooi luister as ek sê net enetjie.
Lees voort “Kleinkindpret: My blommetjie mannetjie”