Gepubliseer in Joernaal

Woordeloos

Ek is seker hierdie foto het geen woorde nodig nie.

In Parys in die Vrystaat by Spar gekoop …

Wonder of dit doelbewus gedoen is?

Unknown's avatar

Skrywer:

Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.

2 gedagtes oor “Woordeloos

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.