Vanoggend kry ek die boodskappie, ek is al 8 jaar op WP besig. Dus het ek agt jaar gelede hierdie joernaal begin bou.
Lees voort “Agt jaar hier op WP”Dag: 23 September 2023
Kleinkindpret: Gesels in klas
Oudste kleinkind gesels in die klas, en sy onderwysers raas daaroor. Daarom probeer juffrou ouma hom laat verstaan dat dit nie reg is nie.
Lees voort “Kleinkindpret: Gesels in klas”