Ek en kleinkind leer intensiewe vorme speel-speel terwyl ons huis toe ry.
Lees voort “Kleinkindpret: takoud”Maand: September 2023
Tydsduur vanaf indien tot publikasie
Ek is die afgelope jaar nogal erg teleurgestel in die tyd wat dit neem vanaf indien van ‘n manuskrip – tot publikasie. Maar, veral die tydsduur vanaf indien tot terugvoer.
Lees voort “Tydsduur vanaf indien tot publikasie”Kleinkindpret: Bel die polisie
Gister moet ons twee toilet toe hol. Kom ouma, ons moet gaan poef.
Lees voort “Kleinkindpret: Bel die polisie”ChatGPT pleeg nie doelbewus plagiaat nie
Iemand het onlangs by ‘n gedig van ChatGPT wat ek gedeel het, kommentaar gelewer dat dit plagiaat is. Dit is nou ChatGPT, nie ek nie.
Lees voort “ChatGPT pleeg nie doelbewus plagiaat nie”Alleeen tyd is goed vir jou – ChatGPT
Lees vanoggend ‘n blogvriendin se plasing oor alleentyd – en dat almal dink daar is fout met jou as jy van alleentyd hou – altans op die net.
Lees voort “Alleeen tyd is goed vir jou – ChatGPT”Kleinkindpret: O genade
Ek hoor myself gister toe ons kleinkind by die skool gaan haal, sy woordeskat verstom my baie.
Lees voort “Kleinkindpret: O genade”