Ons het kleinkind weer Vrydag by die skool gaan haal. Later as gewoonlik, ek moes oupa eers by Gautrein stasie afhaal.
Lees voort “‘n Hoender wat nie tackle nie …”Dag: 9 September 2023
iOS (Apple) versus android (Windows)
Blogvriendin vra my nou die dag wat verkies ek Apple of Android. Ek het geantwoord, maar gaan sommer ook gou vertel.
Lees voort “iOS (Apple) versus android (Windows)”