Ek is besig met die kritiese leeswerk van ‘n M-verhandeling, en my PhD student se tesis.
Lees voort “Kaplaks – en daar lê skootrekenaar op grond”Maand: September 2023
Kleinkind niepret: Snob by die kerk
Ons het verlede Sondag saam gepotjie by die kerk, die eerste keer in twee jaar wat ons lid van die gemeente is. En ek is vies …
Lees voort “Kleinkind niepret: Snob by die kerk”Tweede artikel vir 2023 gepubliseer: ChatGPT
Hierdie jaar beweeg teen ‘n slakkepas wat my artikels betref, maar die tweede een is darem gepubliseer.
Lees voort “Tweede artikel vir 2023 gepubliseer: ChatGPT”Kleinkind nie-pret: huilend by skool
Vrydag gaan haal ons kleinkind by kleuterskool, gewoonlik is Donderdae ons dag. Maar, oupa was Donderdag weg.
Lees voort “Kleinkind nie-pret: huilend by skool”