Ek het onlangs geskryf dat dit tyd is om Shilo te laat gaan. Toe nie, hy is steeds springlewendig by my.
Lees voort “Nog nie tyd om Shilo te laat gaan nie …”Maand: Mei 2023
Kinderpret: Wegkruipertjie
Ek en kleinkind speel wegkruipertjie! En hy doen dit so goed, al het hy pas 3 jaar oud geword.
Lees voort “Kinderpret: Wegkruipertjie”Kinderpret: Melkperd
Ek lag so baie vir kleinkind, en ek moet alles neerpen om eendag te onthou.
Lees voort “Kinderpret: Melkperd”Kinkel in kabel? 1652
Hierdie blog artikel verskil van my vorige artikels – dit vorm deel van ‘n storie wat die Goue Vroue gesamentlik skryf.
Lees voort “Kinkel in kabel? 1652”Tyd om Shilo te laat gaan …
My hart weet dit al die afgelope twee dae, dit is dieremishandeling om Shilo nie na die veearts te neem om hom aan die slaap te maak om nie weer wakker te word nie.
Lees voort “Tyd om Shilo te laat gaan …”Kleinkindpret: Ek is my pa se bul
Kleinseun aan seun se kant lyk soos sy pappa. En sy pappa lyk soos sy oupa. Ons spot die drie ie nie gebore nie, hulle is gekloon …
Lees voort “Kleinkindpret: Ek is my pa se bul”