My hart weet dit al die afgelope twee dae, dit is dieremishandeling om Shilo nie na die veearts te neem om hom aan die slaap te maak om nie weer wakker te word nie.
Lees voort “Tyd om Shilo te laat gaan …”Dag: 8 Mei 2023
Kleinkindpret: Ek is my pa se bul
Kleinseun aan seun se kant lyk soos sy pappa. En sy pappa lyk soos sy oupa. Ons spot die drie ie nie gebore nie, hulle is gekloon …
Lees voort “Kleinkindpret: Ek is my pa se bul”