Ek is deel van ‘n groep saamskrywende vrouens wat na onsself as die Goue Vroue verwys. Die rede daarvoor was weens ‘n onaangename ervaring tydens een van ons saamskryf stories.
Lees voort “Skryf die Goue Vroue nog blogs?”Dag: 19 Mei 2023
Skok: KWV se HUB uit pos weens vrou se uitlatings
Ek kyk nie na die Housewives van die Wynlande nie, ek het regtig nie tyd om te sit en luister hoe ‘n klomp ryk vrouens probeer om aandag te trek onder die vaandel van huisvrouens nie …
Lees voort “Skok: KWV se HUB uit pos weens vrou se uitlatings”Kleinkindpret: Kaasboot
Ek het nou die dag vertel dat ek ‘n onweerstaanbare kaasterk (kon) bak. Lollasegoete, ek toets, die resep is verlore, maar ek toets. Ek gaan dit een van die dae reg hê, dan deel ek die resep.
Lees voort “Kleinkindpret: Kaasboot”