Baie mense in Struisbaai ken vir Kabouter Swanepoel, my vriendin se effens gestremde seun. Hy is ‘n vriendelike man, wat almal se vriend is. Alhoewel ek skaars ouer as hy is, tannie hy my nog altyd.
Lees voort “Kabouter … ‘n vriend soos min is skielik net weg”