‘n Baie geseënde kersfees vir al my blogvriende. Mag die dag spesiaal wees, selfs al vier jy dit vandag alleen.
Lees voort “Geseënde kersfees”Dag: 25 Desember 2022
Minder as niks … Netwerk24 blitsdrama
Ek het Netwerk24 lank vermy omdat hulle so eensydig in hulle berigte oor Steve Hofmeyr is. Seker so vier jaar lank. Maar, ek het onlangs besluit om weer in te skakel.
Lees voort “Minder as niks … Netwerk24 blitsdrama”