Ek weet ek skryf dit gereeld, maar hierdie tweejarige kleinkind van my het die empatie van ‘n grootmens. En … ek moet dit ook beter beskryf, want ek ken werklik min grootmense wat empaties is.
Lees voort “Empatie van ‘n 2-jarige?”Maand: Desember 2022
Kleinkind, ek en tuinslakke
O my goeiste, as daar een ding is wat vir my baie grillerig is, is dit ‘n tuinslak. Vir my is die enigste goeie tuinslak ‘n dooie een.
Lees voort “Kleinkind, ek en tuinslakke”Ek is gedaan in en uit die rivierhuis getrek
Ek weet, ek het manlief aangemoedig dat ons, voor ons see toe gaan, die rivierhuis leegtrek. Maar, ek mag seker ook sê dat ek gedaan getrek is …
Lees voort “Ek is gedaan in en uit die rivierhuis getrek”Arrie Nel Apteke beter as Dischem
Kyk, ons het lankal besluit dat Dischem nie omgee vir sy lojale klante nie. Maar, ons het ook agtergekom dat ons bybetaling op ons chroniese medisyne al meer en meer raak.
Lees voort “Arrie Nel Apteke beter as Dischem”