Ek moet eerlikwaar skryf dat ek nie weet hoe ek dit reggekry het nie, want ons kleinseuntjie het sy ouma pootuit gespeel. Maar daar is dit nou, die tweede artikel vir 2022 is gepubliseer – net-net betyds om vir 2022 te tel.
Lees voort “Tweede artikel vir 2022 gepubliseer: Genade!”