Ek dink almal wat my skrywes lees, weet dat ek van gholf hou. Nie om op die TV te kyk as hulle speel nie, ook nie om self te speel nie. Maar om saam met manlief te stap of op ‘n gholfkarretjie te ry terwyl hy speel.
Lees voort “Fietse vir gholfsakke?”