Ek het eergister vertel dat ons na ‘n Kazakh-troue genooi is. En dat ek ‘n mooi rok vir die troue kon koop, in ‘n land waar valletjies en kantjies en plooitjies hoogty vier. Hou van die foto wat van ons maatskappy se gaste geneem is.
Lees voort “Ongemaklike oomblikke op ‘n Qazaq-troue se dansbaan”