Ek dreig lankal om mooi foto’s van Öskemen dam te deel. Dit voel soos Harties se dam, maar die water is skoon. Ruik nie soos daardie groen plante nie, kan selfs na vis ruik. Ons was skaars hier toe ons daarheen geneem is vir ‘n spanbouoefening.
Lees voort “Öskemendam: ‘n Stukkie geskiedenis in beeld”