As mens na die lugruim kyk, is dit moeilik om te glo dat die lug in Öskemen baie droog is. So droog dat ek lakens kan was, kleiner kan vou om op ‘n staanreëling in die een kamer te pas en teen die aand kan opvou en bêre.
Lees voort “Blou lug is skaars in Öskemen”