My lewe deur verkies ek om op my verjaarsdag saam met my geliefdes te wees. Toe ek nog in die huis was, saam met my ouers en susters. Daarom was my eerste verjaarsdag op universiteit vreeslik vaal. Hulle was ver weg in Ermelo en ek was in Pretoria.
Lees voort “Twee anderste-eenderste verjaarsdae na mekaar”Etiket: Ust’-Kamenogorsk
‘n Weirdo ervaring in Qazaqstan
Ek het al vertel dat ons op 2 Maart 2019 die lang pad na Qazaqstan aangepak het. Dit was reeds tyd vir Lente, maar Winter wou haar nog nie toelaat nie.
Lees voort “‘n Weirdo ervaring in Qazaqstan”M&M in Russies … lost in translation?
Vandag ontdek ek my gunsteling Suid-Afrikaanse lekkergoed in Gastronom. M&M! In Russies. Drie kleure.
Lees voort “M&M in Russies … lost in translation?”So, wat is anders in Qazaqstan?
Ek dreig al so lank om te skryf oor die goed wat anders is. Dus moet ek sommer net nou met die deur in die huis val.
Lees voort “So, wat is anders in Qazaqstan?”Nur-Sultan, hoofstad van Qazaqstan
Van die eerste goed wat ek aan die begin van die jaar oor Qazaqstan gelees het, is dat die land sedert 1997 ‘n nuwe hoofstad het. Astana.
Taxi skok in Almaty
Almal hier gebruik Yandex taxi. Tot verlede week kon ons twee nie, Yandex is nie in ons App Store beskikbaar nie. En diegene met Yandex kry dit ook nie meer in hulle App Stores nie.
Lees voort “Taxi skok in Almaty”