Ek kan nie help om aan ‘n vinkwyfie te dink wanneer ek die gewerskaf sien wanneer nuwe intrekkers kom nie.
Lees voort “Vinkwyfies …”Etiket: Ust’-Kamenogorsk
‘n Plaasvervanger vir When Calls the Heart?
Ons was aan Binnelanders, Suidooster en Getroud met Rugby verslaaf, ek en manlief. Ons het ook die reekse gevolg: Swartwater, Sara se geheim, Fynskrif, daardie een wat aan die Waterfront geskiet is, was sy naam Waterfront? Dan was manlief aan sport verslaaf, enige iets, rugby eerste, dan gholf, krieket, tennis, fietry, die hele kaboedel is op ‘n piepklein iPhone skermpie gekyk. Tot ons Qazaqstan toe getrek het.
Lees voort “‘n Plaasvervanger vir When Calls the Heart?”2de brief aan die gemeente: Ses maande in Qazaqstan
More dominee Kobus en die gemeente en bloggers wat lees.
Lees voort “2de brief aan die gemeente: Ses maande in Qazaqstan”So, wat dink die Qazaqs van ons koeksisters?
Manlief is vanoggend met die bak koeksisters waarvan ek gister vertel het werk toe. En kom al glimlaggend vanmiddag vir middagete tuis. Met die leë bak in die hand.
Lees voort “So, wat dink die Qazaqs van ons koeksisters?”Jacobs, melk, bacon en gedroogde groente …
Ons stad is ver van die ou hoofstad (Almaty, so 1000 km suid) en die nuwe hoofstad (Nur-Sultan so 1000 km wes) geleë. Tussenin is een of twee groot dorpe en baie, baie gehuggies. Laat mens aan Mosambiek dink.
Lees voort “Jacobs, melk, bacon en gedroogde groente …”Haastige hond kry verrassings
Die spreekwoord sê haastige hond verbrand sy mond. Wel, nie in Qazaqstan nie. Hier is dit bykans onmoontlik. Laat en verduidelik.
Lees voort “Haastige hond kry verrassings”