Die sosiale afstand ding maak dat ons meer in die huis bly as wat ons uitgaan. Dus kan ons, sonder om skuldig te voel, reekse ‘binge’ kyk. Dit het ons verlede jaar met When Calls the Heart gedoen. Op warm somersnaweke in die bed gebly en die een episode na die ander een gekyk. Tot ons moes wag vir nuwe reekse, wat tot ‘n jaar kon wees.
Etiket: TV-reeks
Downton Abbey, goeie plaasvervanger vir When Calls the Heart
Ons het Engelse sepies hier ontdek. Omdat ons nie op Amazon Prime Video of Netflix Afrikaanse sepies kan sien nie. Weet nie of hulle daar is nie, want baie van die goed het mos geo-sperrings op.
Lees voort “Downton Abbey, goeie plaasvervanger vir When Calls the Heart”