Ons ry op die oomblik op die N1, rigting Vrystaat. Ons was skaars uit Centurion toe ons in erge verkeer vassit. Nog voor ons by Midrand was.
Lees voort “Ek sukkel in swaar verkeer …”Etiket: Suid-Afrika
Karwas in Upington
Valentynsnaweek 2021 het ons die kar gepak en vir die naweek na die Augrabiese waterval anderkant Upington gegaan. Want dit het vir weke gereën en die waterval, wat eintlik selde baie water oor sy afgrond stoot, het in sy volle glorie oor die rotse gestort.
Lees voort “Karwas in Upington”Somer, son en see …
Vanaand wil ek sommer net iets korts skryf, iets oor dankbaarheid vir somer, son en see.
Lees voort “Somer, son en see …”Die Schnauzers is luidrugtig
Ek dink elkeen wat ‘n Schnauzer het, sal met my saamstem. Die Schnauzers is luidrugtige woefkinders.
Lees voort “Die Schnauzers is luidrugtig”Ingetrek, maar nie heeltemal uitgepak nie
Vanaand gaan ek min skryf. Ek moet by my voorneme hou om elke dag te skryf oor iets waaroor ek dankbaar is. En vandag is ek dankbaar dat ons ingetrek is, al is ons nog nie heeltemal uitgepak nie.
Lees voort “Ingetrek, maar nie heeltemal uitgepak nie”Sneeubedekte hange by Shumbulak, Almaty
Vandag herinner my iPad my aan hierdie foto wat ek in die eerste week van Maart 2020 geneem het toe ons weer ‘n keer na Shumbulak ski-oord in Almaty gegaan het om die wonderlike sneeulandskap te beleef.
Lees voort “Sneeubedekte hange by Shumbulak, Almaty”