Ek het al vertel dat die mense van Ust regtig ongeskik op straat is. Maak nie saak watter kant van die paadjie ek loop nie, hulle kom op my afgeloop.
Etiket: Qazaqstan
Oeps, probleme met problema in Qazaqstan
Ek moet vanoggend eers vertel van die probleem met die woord problema.
Lees voort “Oeps, probleme met problema in Qazaqstan”Slim motors vang hulle base in Qazaqstan
Eergisteraand kom manlief tuis, Dusty wil nie met haar spesiale afstandbeheerder (groot ding op foto) sluit nie.
Opwindende verskeidenheid tee in Qazaqstan
Ek het al so in die loop van ‘n joernaalinskrywing vertel dat die lekkerste tee hier in Qazaqstan beskikbaar is. Maar ek wil tog een spesifiek aan die tee wat hier beskikbaar is, wy.
Lees voort “Opwindende verskeidenheid tee in Qazaqstan”So, wat doen manlief in Qazaqstan?
Gedigte Wat Dink, een van my vriendinne in die bloggemeenskap vra gister vir my om ietsie te skryf oor wat manlief in Qazaqstan maak.
Lees voort “So, wat doen manlief in Qazaqstan?”Na vier maande in Qazaqstan gaan ek baie goed mis as ek huis toe gaan
Na vier maande in Qazaqstan is daar reeds ‘n paar goed wat ek baie gaan mis wanneer ons teruggaan. ‘n Paar daarvan sal ek so stuk-stuk terugneem, om daar te geniet tot dit klaar is. Ander sal net in my herinneringe wees.
Lees voort “Na vier maande in Qazaqstan gaan ek baie goed mis as ek huis toe gaan”