Ons jongste kleinkind bly drie dae per week voldag by ouma. En sy moet dus seker maak dat hy mooi ontwikkel so tussen die spelery deur. Een daarvan is om seker te maak dat sy groot spiere goed ontwikkel.
Lees voort “Kleinkindpret: Een beentjie staan”Etiket: kleinkinders
Kleinkindpret: Plastiese fietsie en insleepstootwaentjie
Kleinkind het hierdie week vier volle dae by ouma gekuier en ons het soveel pret gehad. Ek was natuurlik ook doodmoeg, dus het ek lanklaas geskryf …
Lees voort “Kleinkindpret: Plastiese fietsie en insleepstootwaentjie”Kleinkindpret: wasgoedwasdag
Kyk, wat ek nou gaan vertel, is seker nie mooi om oor te vertel nie. Maar ek gaan dit tog doen, want ek wil mos eendag as ek oud is, weer hier kom lees en lag. Terwyl ek onthou.
Lees voort “Kleinkindpret: wasgoedwasdag”Kleinkindpret: Bordkryt het baie gebruike …
Ek pas mos my kleinkind twee keer per week op as sy mamma by die werk is. En ek het soveel pret met die kindjie.
Lees voort “Kleinkindpret: Bordkryt het baie gebruike …”Dag 18: Wat het jou hierdie week hardop laat lag?
En hier haak ek vas. Het ek ooit hierdie week hardop gelag? Dit voel amper asof ek nooit meer hardop lag nie.
Lees voort “Dag 18: Wat het jou hierdie week hardop laat lag?”Dag 15: WRG se 21 dae van dankbaarheid
Vandag moet ek skryf oor iemand wat my altyd laat lag. Al my kleinkinders laat my altyd lag, maar ek gaan vandag spesifiek oor die jongste enetjie skryf.
Lees voort “Dag 15: WRG se 21 dae van dankbaarheid”