Ag julle, ek geniet die kleinkind van my so baie. Hy is nou amper 29 maande oud, nog baie ver van drie af. Maar … hy dink hy is veel ouer. En … hy kan onderhandel.
Lees voort “Kleinkindpret: Ons onderhandel vir Smarties”Etiket: kleinkinders
Kleinkindpret: ‘n Regte klein heer in my sorg
Nou die dag neem ek weer vir kleinseun om by die klubhuis se splinternuwe speelplek vir kinders te speel voor slapiestyd. Ek sal nog van die speelplek vertel.
Lees voort “Kleinkindpret: ‘n Regte klein heer in my sorg”Kleinkindpret: Skuus, ouma, dit stiiinnnkkk …
Ek het my amper slap gelag vir kleinkind, 2 jaar en 4 maande, se verskoning toe ek sy doek die week ruil.
Lees voort “Kleinkindpret: Skuus, ouma, dit stiiinnnkkk …”Kleinkindpret: Poef ‘n planeet …
So rukkie terug vertel skoondogter my van ‘n boek wat kleinseun persent gekry het. En wat hulle saans vir hom lees. Die titel was erg vreemd: Dino poef ‘n planeet!
Lees voort “Kleinkindpret: Poef ‘n planeet …”Kleinkindpret: I-kiem, i-kiem …
Kleinkind is ‘n interessante skepseltjie, ek verkyk my aan hom en sy taal wat aangeleer word. Omdat hy Engelse animasiestories kyk, praat hy Engels en Afrikaans.
Lees voort “Kleinkindpret: I-kiem, i-kiem …”Kleinkindpret: Baba maak sy eie krukke om te loop
Ek wou die storie al so lankal vertel, maar dan laat ek dit weer staan. Want seun dink nie regtig ek is snaaks as ek vertel dat baba sy eie krukke gemaak het nie.
Lees voort “Kleinkindpret: Baba maak sy eie krukke om te loop”