Op dag tien moet ek vertel van iets moois wat iemand vandag of hierdie week vir my gedoen het.
Lees voort “Dag 10: WRG se dankbaarheiduitdaging”Etiket: kleinkinders
Kleinkindpret #3: Kommentaar op gordyne
Ek het gister geskryf oor kleinseun se graffiti op die mure. Nadat ek skoongemaak het, het ek die merkerpenne steeds nie gebêre nie.
Lees voort “Kleinkindpret #3: Kommentaar op gordyne”Kleinkindpret #2 – Privaatheid agter gordyne
Kleinkind, 20 maande kuier twee keer per week die hele dag by ouma terwyl mamma werk. So leer ek tussen die kuiertjies met skoondogter saam meer oor hom.
Lees voort “Kleinkindpret #2 – Privaatheid agter gordyne”Gideonsbende-kleinkind drink water soos my woefkinders
Ek pas die afgelope paar maande my kleinseun aan seun se kant twee dae per week op. Daarom skryf ek al hoe minder, want ek is ook besig met my akademiese artikels.
Lees voort “Gideonsbende-kleinkind drink water soos my woefkinders”Kleinseuntjie probeer Bekka aan die leiband lei …
Ons jongste kleinkind en enigste van seun kuier elke week Mandag en Vrydag by my. Soms korter en ander kere langer, maar van nous af bly hy die hele dag by ouma, want mamma moet twee dae ‘n week teruggaan werk toe.
Lees voort “Kleinseuntjie probeer Bekka aan die leiband lei …”Ouma se hart se puntjies in die Wes-Kaap
Drie van my hart se vier punte – wat net deur kleinkinders gemaak kan word – het na die Wes-Kaap verhuis. Toe ek en manlief die virus onder lede gehad het, in Kuruman moes bly en nie kon groet voor hulle die lang pad aangedurf het nie. En dit het ‘n kuier in die Wes-Kaap vereis, want ek moes my kleinseuntjies sien.
Lees voort “Ouma se hart se puntjies in die Wes-Kaap”