Ons stad is ver van die ou hoofstad (Almaty, so 1000 km suid) en die nuwe hoofstad (Nur-Sultan so 1000 km wes) geleë. Tussenin is een of twee groot dorpe en baie, baie gehuggies. Laat mens aan Mosambiek dink.
Lees voort “Jacobs, melk, bacon en gedroogde groente …”Etiket: Kazakhstan
Drie brabbelgesprekke
Ons lag gereeld omdat manlief se werkers vergeet dat ons al ses maande hier is. En oorneem as ons iewers saam is. Om die uitlanders te help bestel of koop.
Lees voort “Drie brabbelgesprekke”Haastige hond kry verrassings
Die spreekwoord sê haastige hond verbrand sy mond. Wel, nie in Qazaqstan nie. Hier is dit bykans onmoontlik. Laat en verduidelik.
Lees voort “Haastige hond kry verrassings”As dit eers so mistig in Ust raak …
So twee weke gelede sit ek en ‘n Qazaqmeisie en gesels. Ook oor hoe ek oor Ust voel. En dat dit goed is dat ek eers kom kyk het hoe dit hier lyk.
Lees voort “As dit eers so mistig in Ust raak …”Twee skroewe om ons na Nur-Sultan te neem?
Manlief hou daarvan om my vir my verjaarsdag te bederf. Gewoonlik is dit ‘n uitete saam met my kinders en juweliersware. Grootste bederf waarvoor ek kan vra, die manier waarop hy my bederf.
Lees voort “Twee skroewe om ons na Nur-Sultan te neem?”Die sirkus is (of was) in Ust
Verlede week sien ek die pamflette en advertensies teen die bushalte se muur. Die Tsirk (Sirkus) is in Ust. En ek wou nog gaan, veral nadat ek die groot wit tent Sondag op ‘n oop stuk grond gesien het. Maar die week gaan mos net so vinnig verby.
Lees voort “Die sirkus is (of was) in Ust”