Het ek al vertel? Dat die menu’s in die restaurante in ons stad in Russies is? Ek neem aan jy het dit so verstaan, want ek skryf gereeld dat Russies hier in Qazaqstan gepraat word.
Lees voort “Lus vir potjie skaak in Qazaqstan?”Etiket: Kazakhstan
Sneeu? Oor minder as twee weke?
Ek het die week vertel dat manlief van die werk af gekom het met die nuus. Dit is tyd om winterwiele op te sit. Oor die bande self sal ek môre meer kan vertel.
Lees voort “Sneeu? Oor minder as twee weke?”Saam met liefste Dusty in Qazaqstan
As mens nie self ‘n Duster ry nie, irriteer die Suid-Afrikaanse advertensies jou. Daardie waarin die tweetjies in hulle Duster spring. Op pad na nog ‘n avontuur.
Lees voort “Saam met liefste Dusty in Qazaqstan”Die sentrale verhitting is aan
Sjoe, wie sou kon raai dat ek sou dink dat dit ‘n titel vir ‘n inskrywing kan wees? Ek is egter so dankbaar dat ek dit net so moes beskryf.
Lees voort “Die sentrale verhitting is aan”Die son het lui geword in QaZaqstan
Voel so onwerklik om te onthou dat ons skaars ‘n maand gelede nog met toe gordyne moes slaap.
Lees voort “Die son het lui geword in QaZaqstan”‘n Oggend in die berglandskap naby Oskemen
Ek was die week olik, het Dinsdag met ‘n gekrap in die keel begin. Volgens my een Qazaq vriendin was dit gevolg van min wind die afgelope ruk. Die gasse het in die lug opgebou. Haar raad was dat ons uit die stad moet kom. Elke naweek. Om vars lug in te asem.
Lees voort “‘n Oggend in die berglandskap naby Oskemen”