Die hooffoto is uit ‘n koerantberig geleen, ‘n berig oor ‘n sneeustorm wat ons hoofstad, Astana, in 2018 beleef het.
Lees voort “Om in ‘n sprokieswêreld van ys te oorleef, moet mens die gevare ken”Etiket: expat
Qazaqstan: ‘n terugreis na 50 jaar gelede …
Ek dreig al so lank om hierdie inskrywing te maak. Dan begewe my moed my weer. Redeneer ek dat ek dit dalk eerder moet skryf wanneer ons weer in ons eie land is. Is ek te krities as ek dit so sien? Dalk moet ek sommer glad nie skryf nie.
Lees voort “Qazaqstan: ‘n terugreis na 50 jaar gelede …”My vriendelike Qazaq buurman
Laat ek eers so begin. In die winkels en op straat is die Qazaqs is volgens ons nie vriendelike mense nie. Ons beleef hulle selfs as ongeskik. Daarom het ek die woorde Tie Grubie (jy is ongeskik) reeds gou aangeleer. Al gebruik ek dit nie sommer nie. Na alles is ek in hulle land en nie andersom nie.
Lees voort “My vriendelike Qazaq buurman”Tender African flower … ekke?
Ek en my Suid-Afrikaanse vriendin, Mia, gesels vanoggend so op WhatsApp oor ons vingers wat in ons handskoene koud kry.
Lees voort “Tender African flower … ekke?”Sonvanger op Ys
So beskryf Pete, een van my blogvriende my onlangs in ‘n antwoord op een van my plasings.
Lees voort “Sonvanger op Ys”‘n Geregistreerde pakkie vir my
Gister, toe ek by die vrou, wat die ontvangshokkie van ons woonstelblok beman, verbystap, groet ek vinnig en draai weg om by die deur uit te gaan. Sy herken my en klop hard en ongeduldig aan die venster wat ons twee skei.
Lees voort “‘n Geregistreerde pakkie vir my”