Het ek al vertel? Dat die menu’s in die restaurante in ons stad in Russies is? Ek neem aan jy het dit so verstaan, want ek skryf gereeld dat Russies hier in Qazaqstan gepraat word.
Lees voort “Lus vir potjie skaak in Qazaqstan?”Etiket: expat
Die sentrale verhitting is aan
Sjoe, wie sou kon raai dat ek sou dink dat dit ‘n titel vir ‘n inskrywing kan wees? Ek is egter so dankbaar dat ek dit net so moes beskryf.
Lees voort “Die sentrale verhitting is aan”Seisoene in Qazaqstan
Volgens een van die Qazaq meisies wat ek hier ontmoet het, het Ust-Kamenogorsk regtig egtig vier seisoene.
Lees voort “Seisoene in Qazaqstan”Dokters, doktore en aptekers in Qazaqstan
Qazaqstan het interessante maniere van dinge doen. Een daarvan betrek dokters, doktore en aptekers.
Lees voort “Dokters, doktore en aptekers in Qazaqstan”Regte, egte rooibostee in Ust-Kamenogorsk
Was ek nie verras toe ek in Maart saam met vriende in ‘n restaurant naby ons woonstel sit en ek rooibos chai (tee) op die spyskaart raaklees nie. Nou wel in Russies gespel, maar as mens dit uitspreek kom jy by rooibostee uit. En dit moes ek dadelik bestel.
Lees voort “Regte, egte rooibostee in Ust-Kamenogorsk”‘n Garage vir Dusty …
Sedert ons vir Dusty in Junie aangeskaf het, soek ons ‘n garage waarin sy kan staan.
Lees voort “‘n Garage vir Dusty …”