Wat ‘n heerlike uitdaging! My gunstelingplek en waarom ek daarvan hou.
Lees voort “Dag 17: WRG se 21 dae van dankbaarheid”Etiket: dankbaarheid
Dag 16: WRG se 21 dae van dankbaarheid
Hmmm, vyf maniere waarop ek ‘n goeie vriend kan wees. Laat ek bietjie oor die ene dink.
Lees voort “Dag 16: WRG se 21 dae van dankbaarheid”Dag 15: WRG se 21 dae van dankbaarheid
Vandag moet ek skryf oor iemand wat my altyd laat lag. Al my kleinkinders laat my altyd lag, maar ek gaan vandag spesifiek oor die jongste enetjie skryf.
Lees voort “Dag 15: WRG se 21 dae van dankbaarheid”Dag 14: WRG se 21 dae van dankbaarheid
Ek moet vandag ‘n negatiewe ding wat ‘n positiewe uitkoms gehad het, beskryf. En weereens is dit ‘n moeilike opdrag …
Lees voort “Dag 14: WRG se 21 dae van dankbaarheid”Dag 11: WRG se 21 dae van dankbaarheid
Sjoe, ek dink ek sou al opgehou het. Maar toe vra Virgo waar is die stories en nou is ek oor die halfpadmerk.
Lees voort “Dag 11: WRG se 21 dae van dankbaarheid”Dag 10: WRG se dankbaarheiduitdaging
Op dag tien moet ek vertel van iets moois wat iemand vandag of hierdie week vir my gedoen het.
Lees voort “Dag 10: WRG se dankbaarheiduitdaging”