Vandag moet ek oor drie goeie goed skryf wat ek onlangs in my gemeenskap gesien het. En dit is ‘n interessante opdrag, want ek neig al meer om die sleg raak te sien.
Lees voort “Dag 9: WRG dankbaarheiduitdaging”Etiket: dankbaarheid
Dag 6: WRG se 21 dae van dankbaarheid uitdaging
Vandag moet ek besin oor drie dinge wat altyd ‘n glimlag op my gesig sit. En dit gaan moeilik wees om by drie te bly, maar ek gaan probeer …
Lees voort “Dag 6: WRG se 21 dae van dankbaarheid uitdaging”Dag 4: WRG se 21 dae van dankbaarheid uitdaging
Vandag Sondag 12 Desember 2021 moet ek oor drie goeie dade gesels wat ek vandag gedoen het. En o gits, ek wonder of ek by soveel gaan uitkom …
Lees voort “Dag 4: WRG se 21 dae van dankbaarheid uitdaging”Dag 1: WRG se 21 dae van dankaarheid uitdaging
Terwyl die Wêreld Gesondheidorganisasie (WGO) alles in sy vermoë doen om die heilige vrees in mense op aarde in te boesem vir ‘n siekte waarvan 98% van die mense herstel, volg die nuwe gesondheidforum, naamlik die Wêreld Raad vir Gesondheid (WRG) ‘n ander benadering.
Lees voort “Dag 1: WRG se 21 dae van dankaarheid uitdaging”Dankbaar vir die dingetjies in my lewe
Vandag wil ek sommer skryf oor my dankbaarheid vir die klein dingetjies in my lewe. En die grotes.
Lees voort “Dankbaar vir die dingetjies in my lewe”