Nou die dag skryf ek oor my Nevan (Husky) se wunderlust wat verby is, net om vandag daaraan herinner te word dat dit glad nie die geval is nie. Hy het net nog nie weer ‘n kans gekry nie!
Etiket: Afrikaans,
Die taal waarin ek verkies om te skryf
Om ja te sê is altyd ‘n keuse
Sukkel jy ook om soms “Nee” te sê? Ek sukkel om nee te sê as ‘n verhouding vir my belangrik is. En daarom spandeer ek dikwels gesinstyd om ander te help.
Grace se piesangbrood
Naweke by die rivier is salig. As ons nie broodpanne hier het nie, gebruik ons sommer ‘n vierkantige koekpan. Grace het haar resep aangepas om vinnig en maklik in my Thermomix te maak.
Smullekker sjokoladekoek – Thermomix
Ek het die sjokoladekoekresep in die Thermomix Basic Cookbook aangepas en dit is heerlik. Supersag, smelt in die mond koek met ‘n boonste lagie wat effens krakerig is en in mens se mond smelt!
Vars appelsap – Thermomix
Manlief vra toe of ek nie appelsap kan maak nie, dus volg ek sus Janet se raad en Google. Net om te lees dat dit so moeilik is dat mens liewer die sap gaan koop.
Pannekoek – Thermomix
‘n Smullekker happie vir Sondagaande. Dié wat nie opgeëet word nie, dien die volgende oggend as smulhappies in kosblikke.