Die afgelope twee maande het ek my nogal vervies oor hoe stadig ek ‘n nuwe taal aanleer. Maar dan gebeur sulke oulike goed tussen groot mense dat mens van die moeilike aanleer van Russies vergeet en hardop in die straat aan die lag gaan, in so mate dat die mense om ons seker dink dat ons koekoes is.
Lees voort “Taalverwerwing in ‘n nuwe land”Etiket: Afrikaans,
Die taal waarin ek verkies om te skryf
Voer jou MS Word bibliografie in jou Mendeley biblioteek in
Using WizFolio to Transfer a MS Word Bibliography to EndNote or RefWorks
EndNote en RefWorks kan ‘n bronnelys in ‘n gewone Word-dokument lees, maar Mendeley kan (nog) nie. Jy kan egter ‘n gratis program Wizfolio gebruik om ‘n gewone bronnelys in ‘n RIS-lêer te verander. Hierdie lêer kan in Mendeley, maar ook in Refworks en EndNote ingevoer word.
Lees voort “Voer jou MS Word bibliografie in jou Mendeley biblioteek in”
Gemmer en dadelballetjies
Braaivleis op ‘n piepklein stoepie in Oskemen
Na twee maande in ust’-Kamenogorsk moet ons doodeenvoudig self braai. Want braaivleis in die restaurante hier proe nie soos braaivleis soos ons dit ken nie. So stap ons van winkel tot winkel, lekker ver uit mekaar omdat winkels hier baie anders is as in Suid-Afrika, op soek na iets wat sal werk om self te braai.
Lees voort “Braaivleis op ‘n piepklein stoepie in Oskemen”Turnitin en plagiaat
Die geneidgheid van studente om akademies oneerlik te wees noodsaak universiteite om tegnologiese hulpmiddels soos Turnitin te gebruik om oneerlikheid hok te slaan.
Lees voort “Turnitin en plagiaat”Doringbome en wag-‘n-bietjies

Ons het, toe ons die erf langs die Vaal ontbos het, ‘n aantal doringbome en blinkblaar-wag-‘n-bietjies uitgehou om die erf te versier.
Lees voort “Doringbome en wag-‘n-bietjies”