Nou die dag neem ek weer vir kleinseun om by die klubhuis se splinternuwe speelplek vir kinders te speel voor slapiestyd. Ek sal nog van die speelplek vertel.
Lees voort “Kleinkindpret: ‘n Regte klein heer in my sorg”Etiket: Afrikaans,
Die taal waarin ek verkies om te skryf
‘n Verjaarsdagwens van die heks in ‘n sprokie
Gistermiddag sit ek so lekker met my dollatjie en gesels terwyl ons kyk hoe die seuns speel. Haar jongstemen seun se jongste en enigste. Toe pieng my horlosie dat daar ‘n boodskap is.
Lees voort “‘n Verjaarsdagwens van die heks in ‘n sprokie”Superopgewonde! My dogter kom kuier …
Ek staan vanoggend met ‘n verskrilike opgewondenheid in my hart op. Nie omdat ek verjaar nie, maar omdat my dogter vir ‘n paar dae by my kom kuier. Omdat ek verjaar!
Lees voort “Superopgewonde! My dogter kom kuier …”Seemeeue op Fraser eiland, Australië
Ek het hierdie foto van seemeeue in vlug op 25 Januarie 2010 op een van die strande van Fraser eiland, Australië, geneem.
Lees voort “Seemeeue op Fraser eiland, Australië”Kan tee bloedarmoede veroorsaak?
Ek kry vandag so Pinterest e-pos oor plasings wat my kan interesseer. En die een interesseer my toe sowaar dat ek verder gaan lees. Daarvolgens kan die tanien in tee die opname van yster in bloed in so mate beïnvloed dat dit tot bloedarmoede kan lei.
Lees voort “Kan tee bloedarmoede veroorsaak?”Spoorloos 4: Die eiland
Kyk, die eerste Spoorloos reeks het my hartklop versnel terwyl ek dit gevolg het. Sy opvolgreeks het my hart ook te vinnig laat klop. Net soos Spoorloos Reeks 3. Maar sjoe, Spoorloos reeks 4 is sulke spanningsvolle kykgenot dat dit dalk my gunsteliong kan word.
Lees voort “Spoorloos 4: Die eiland”